SKRYF HIER IN! 💗 ENROL HERE!

Watch the video below to get a glimpse of what awaits for your daughter at Girl-School…

TOP REVIEWS!!

“Liewe Anri, duisende dankies vir jou kursus!! Mia het elke oomblik geniet, en kan nie uitgepraat raak nie! Dit wat jy vir haar leer gaan haar so baie help in haarself, mag jy geseën word in jou pad vorentoe!! Ek beveel jou kursus aan vir alle dogtertjies, dit is regtig fantasties!!” Girl-School Mamma 

“This has been an amazing day for my daughter! She learnt so much and they had lots of fun! She can’t stop talking about the course! Highly recommended xxx” Girl-School Mom

See below the courses that are currently  open for enrollment.
Limited courses per year & Limited space per course

Kom sluit jou jaar en eksamen af op ‘n hoë noot!

AFRIKAANSE 2-dag kursus

Saterdag 23 Nov. &  30 Nov. 2019

Pretoria-Oos

Kliek op die 3 blokkies hieronder vir meer inligting:

TWEE baie spesiale en waardevolle dae, propvol leer, inspirasie, positiewe boodskappe en natuurlik hope lag en pret! Dit sal jou dogter help om selfvertroue te bou deur nuwe lewensvaardighede aan te leer en ons gaan belangrike ‘saadjies’ plant wanneer ons gaan gesels oor:

🌸 Wat is WARE skoonheid? (dis baie meer as net wat jy sien op ‘n tydskrif voorblad!)
🌸 Hoekom is dit so awesome om ‘n DAME, en net MYSELF te wees
🌸 Belangrike,  gesonde gewoondtes en “mindsets” wat haar sal help om minder te vergelyk en eerder trots te wees op haar uniekheid.
🌸 Hoekom is persoonlike sorg en higiene so belangrik vir ELKE meisie (jip, selfs vir die ‘tomboys’!)
🌸 Praktiese velsorg en ‘mini-manicure‘ sessie (hope pret!)
🌸 Goeie postuur en hoekom is dit belangrik vir my
🌸 Wat is ‘n gesonde vriendskap? (want dit is die tipe maats wat ek verdien!)
🌸 Praktiese wenke om op te staan vir myself
🌸 Respekteer en wees lief vir my lyf – want dis ‘n geskenk van God
🌸 Tafel Etiket
🌸 en sommer baie lag, pret en lekker saamgesels oor dinge wat haar sal help om te ontwikkel in ‘n selfversekerde en gelukkige meisie.

Saterdag 23 en 30 November 2019
Tyd: 9:00 – 16:00
Lokaal: Pretoria-Oos
(Volledige adres sal gestuur word wanneer inskrywing aanvaar word)

‘n Kursus soos hierdie is ‘n belegging in jou dogter se welsyn en toekoms!

‘n Kwaliteitskursus, persoonlik aangebied deur Anri van der Linde.

Propvol belangrike inhoud, inspirasie en nuwe vaardighede.

‘n Spesiale en unieke ervaring wat sy vir altyd sal onthou!
i) R1400.00 binne sewe dae van inskrywing
ii) R1400.00 sewe dae voor die kursus begin
Totaal: R2800.00

Laat jou dogter kom deel in hierdie spesiale leer en groei ervaring!

ENGLISH 2-day course

Wednesday 28 August & Thursday 29 August 2019

Johannesburg

Click on the 3 tabs below for more info:

This 2-day Girl-School “live” workshop is a beautiful, positive space where the your daughter will plant important seeds in her mind and heart that will help her to live a more confident and happier life. It is all presented in a fun and age-appropriate manner.

Our program will include:

🌸 What is “REAL” beauty? (It is SO much more that just that girl on the cover of the magazine!!)

🌸 Learn what it means to be a “LADY” (and why it is so awesome to be one!)

🌸 What is a “Healthy Friendship” (’cause THAT is what you deserve!)

🌸 Super powerful mindset and habits that will help you to compare less and embrace your uniqueness

🌸 Age appropriate personal hygiene

🌸 Mini-manicure and skin-care practical sessions (showing her that self-care CAN BE fun!) 😉

🌸 Importance of good posture

🌸 Three super helpful tools to help you to stand up for yourself

🌸 Respect and love your body as a gift from God

🌸 Table Etiquette

🌸 And lots of laughter, fun and special memories! 💝

28 & 29 August 2019
Time: 9:00 – 16:00
Venue: Johannesburg (Rivonia)
(Full address will be sent to parents that enrol)

A course like this is an investment in your daughter’s welfare and her future!

Top quality, and personally presented by Anri van der Linde.

Two days filled with empowering content, inspiration and new skills.

A special and unique experience that she’ll treasure forever! 
i) R1400.00 within 7 days of enrolment
ii) R1400.00 seven days before the course starts
Total: R2800.00

Thank you for providing this space and opportunity for my daughter to develop her self confidence and learn valuable new skillsThis was truly an investment in her future as this course empowered and inspired her to be a happy teenager in these challenging times that we live in today.

Kerryn Soles

Girl-School Parent